![](https://static.iono.fm/files/p348/logo_456859_20191030_113322_600.jpg)
#2 2. Hoe verskil die 2017-AWS van die 2009-AWS?
--:--
Episode 2: Hoe verskil die 2017-AWS van die 2009-AWS? (Gerhard van Huyssteen en Suléne Pilon). In die tweede episode van hierdie reeks oor die Afrikaanse woordelys en spelreëls (2017) word die 2017-AWS met vorige AWS'e vergelyk. Ons gee 'n oorsig oor die belangrikste vernuwings in die 2017-AWS.