Finansiële markte se onstuimigheid kring uit oor President Zuma en die Minister van Finansies Segment 01

Loading player...
Prof. Andre Duvenage, Politieke Wetenskaplike by die Noordwes Universiteit se Potchefstroom-kampus & Deon Gouws, Belegginghoof by Credo Wealth in Londen.
28 Mar 2017 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
10 Apr 11AM 17 min