Britse navorsers steek kers op by Kovsie-kameelperdkenner

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met ‘n navorser aan die Universiteit van die Vrystaat se Departement Vee-, Wild- en Weidingskunde, dr. Francois Deacon, oor ‘n navorsingsamewerkingsinisiatief met navorsers uit Brittanje. Die fokus is op kameelperde, en meer spesifiek, die liggaamlike beweging van kameelperde. In hierdie uittreksel uit die volledige onderhoud gesels hy meer oor die navorsing, sowel as die redes daarvoor en hoe hierdie navorsing verder toegepas kan word.
24 Nov 2016 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min