Landboumarkvooruitsig: Die droogte se effek is nog nie verby nie

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, praat met die landbou-ekonoom, professor Johan Willemse, oor sy laaste werksessie vir 2016 oor landboumarkvooruitsigte. Willemse sê die ekonomie bly onder druk. Hy sê graanboere moet vanjaar nie snaakse truuks probeer uithaal nie, maar daarop fokus om hulle só te posisioneer dat hulle volgende jaar op volle produksie kan kom. Die vleisbedryf gaan vir ‘n geruime tyd nog onder druk bly:
20 Nov 2016 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min