
Jong beroepsmense se geleenthede en opsies om vroeg reeds vir aftrede te begin spaar Segment 01
Loading player...
Aftreegeld is ’n belegging. Mense moet dit sien as ’n belegging, en dis ’n belegging wat eintlik vir ’n baie lank belê moet word – Henk Appelo – produkontwikkelaar, Liberty.

