Inflasie se byt gaan deur murg en been

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met landou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, oor inflasie en die impak op die armste gedeelte van die bevolking. Hy sê kosaankope word tot laaste gelaat en in baie gevalle moet huishoudings nou eerder kos koop wat mage volmaak as kos wat aan die noodsaaklike voedingswaardes voldoen. Hy sê hierdie bring die onus ook weer terug na die belangrikheid van die landbousektor om voldoende te kan produseer om bekostigbare kos op die winkelrakke te kan voorsien:
8 Nov 2016 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min