Klimaatsverandering en die verwagte negatiewe impak op voedselsekuriteit

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels weer met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher. Vandag se gesprek handel oor die impak van klimaatsverandering op veral kleinboere in Afrika. Hy sê dit is ironies dat die deel van die bevolking wat die minste bygedra het tot die negatiewe klimaatsverandering, die grootste deel van die spit afbyt. Hy sê dié klein- of bestaansboere verdien aandag omdat dié tendens uiters negatief kan inwerk op die Verenigde Nasies se doelwitte ten opsigte van die bekamping van hongersnood.
3 Nov 2016 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min