Graan SA-hoof teenwoordig by optog deur swart boere

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die hoof uitvoerende beampte van Graan SA, Jannie de Villiers, wat hierdie week teenwoordig was tydens ‘n optog deur swart boere by die Uniegebou. De Villiers sê hulle steun swart boere in verskeie kwessies, veral in hul poging om titelaktes te verkry:
26 Oct 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min