Parlementslid simpatiek teenoor swart boere en hul uitdagings

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met parlementslid Annette Steyn wat ook teenwoordig was by die Afasa/Nerpo-kongres in Pretoria hierdie week. Steyn sê dit is vir haar baie belangrik om sulke kongresse by te woon om te verseker sy opper die relevante kwessies wanneer sy boere probeer verteenwoordig by die Parlement. Sy deel ook haar meegevoel oor die uitdagings wat swart boere in die gesig staar.
26 Oct 2016 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min