Teenstortingstarief vir aartappels hopelik binnekort ingestel

Loading player...
OFM-nuus se landbou redakteur, Sabrina Dean, het verlede week by Aartappels SA Hoof Uitvoerede Beampte Andre Jooste gaan kuier om te gesels oor dinge in die bedryf. Met hierdie uittreksel uit die volledige onderhoud gesels hulle oor bedreigis vir die sektor. Jooste gee terugvoer oor die kwessie met anti-stortingstariewe, sowel as ‘n nuwe gogga wat moontlik ‘n impak kan hê op aartappelproduksie:
24 Oct 2016 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Tydens die onlangse NAMPO Alfa het Myan Subrayan as gasspreker opgetree

Tydens die lofdiens wat by NAMPO Alfa gehou is, het openbare motiveringspreker en skrywer, Myan Subrayan, as gasspreker opgetree. Hy het ook namens Laeveld Agrochem, 'n donasie oorhandig wat aangewend word vir die NAMPO Alfa Farm Skills kompetisie, vir jong leerders. Isabel van Tonder gesels met hom oor sy pad…
7 Oct 11PM 5 min

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min