Skerp styging in mediese fonds-gelde – en wat lede kan doen Segment 01

Loading player...
Dr Elsabé Conradie, woordvoerder van die Raad op Mediese Skemas & Linza van Aswegen, mediese fonds advisieur van Finmed & Anton Lessing, 'n finansiële beplanner van Cum Laude Finansiële Advisieurs, oor mediese fondse.
7 Oct 2016 3PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Reserwebank kyk na Europese koerse

Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, gesels oor die Europese Sentrale Bank se plan om repo-lenings goedkoper en meer toeganklik te maak, terwyl die Suid-Afrikaanse Reserwebank gretig is om dit te gebruik, en wat dit vir Suid-Afrika kan beteken.
9 Feb 11AM 6 min