Kattekwaad van landbouskool-laaities saamgevat in Lanties Reünie-boek

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het gister met Gerhard van der Merwe gesels oor ‘n boek wat hy aanmekaargeslaan het oor die geskiedenes van die Hoër Landbouskool Tweespruit. Die boek is die naweek amptelik in Bloemfontein bekend gestel. Van der Merwe vertel van die duisende foto’s waardeur hy gewerk het en die lieflike stories oor die kattekwaad wat die landbouskoollaaities in hul dae aangevang het:
26 Sep 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Tydens die onlangse NAMPO Alfa het Myan Subrayan as gasspreker opgetree

Tydens die lofdiens wat by NAMPO Alfa gehou is, het openbare motiveringspreker en skrywer, Myan Subrayan, as gasspreker opgetree. Hy het ook namens Laeveld Agrochem, 'n donasie oorhandig wat aangewend word vir die NAMPO Alfa Farm Skills kompetisie, vir jong leerders. Isabel van Tonder gesels met hom oor sy pad…
7 Oct 11PM 5 min

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min