Veiligheidsberaad wil verhoudings opknap

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Dr Jane Buys vanaf die VKB/Vrystaat Landbou se Veiligheidslessenaar oor 'n veiligheidsberaad wat volgende week in Bloemfontein plaasvind. Die gesprek handel oor die behoefte aan goeie kommunikasie en verhoudings tussen landbouers en die polisie. Buys vertel ook meer oor die verskeie amptenare wat genooi is om die beraad by te woon.
13 Sep 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min