Boer vra elke individu om misdaad te help bekamp

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het Dinsdagaand saam met boere en polisie gaan rondry tydens ‘n blou/witlig-patrollie, wat ‘n misdaadvoorkomingsinisiatief tussen polisie en boere is. Sy het ook gesels met een van die boere wat betrokke is by die patrollie. Oom Ben van den Berg sê dit kom daarop neer dat geweld en misdaad iets is wat ons almal raak. Hy sê elke individu het ‘n verantwoordelikheid om betrokke te raak…
31 Aug 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Tydens die onlangse NAMPO Alfa het Myan Subrayan as gasspreker opgetree

Tydens die lofdiens wat by NAMPO Alfa gehou is, het openbare motiveringspreker en skrywer, Myan Subrayan, as gasspreker opgetree. Hy het ook namens Laeveld Agrochem, 'n donasie oorhandig wat aangewend word vir die NAMPO Alfa Farm Skills kompetisie, vir jong leerders. Isabel van Tonder gesels met hom oor sy pad…
7 Oct 11PM 5 min

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min