Verbruikers ervaar geweldige mid-winter kosprysdruk

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, oor die kosprysdruk waaronder verbruikers verkeer. Hy vertel in hierdie uittreksel uit die volledige onderhoud dat die nasionale landboubemarkingsraad bevind het dat kosinflasie in Junie vanjaar meer as 16% hoër is as verlede jaar. Hy vertel sekere produkte, soos beesvleissnitte en gevriesde hoenderporsies, het onderskeidelik met 71% en 59% gestyg.
31 Aug 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min