Ekonoom voorspel goeie jaar vir landbousektor

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het verlede week met die landbou-ekonoom, Wessel Lemmer, gesels ná sy toespraak tydens die Agri Noord-Kaap-kongres. Lemmer vertel hulle glo 2017 gaan ‘n baie goeie jaar vir die landbousektor wees:
30 Aug 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min