Henk van Wyk praat uit sy hart in presidentsrede

Loading player...
In hierdie uittreksel uit Agri Noord-Kaap se president, Henk van Wyk, se rede aan die kongres, gesels hy oor die impak van die droogte. Hy stel vrae uit die hart oor regeringshulp en hy praat van alternatiewe idees wat ontwikkel sal moet word om boere in staat te stel om te kan aanhou boer:
24 Aug 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min