Laubscher gesels oor effektiewe vraag na landbouprodukte

Loading player...
Die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, gesels vandag oor die effektiewe vraag na landbouprodukte. Hy vertel die jongste Bureau for Food and Agricultural Policy Baseline studie het gewys verbruikers word al hoe ryker, maar die koopkrag bly onder druk as gevolg van die feit dat baie dienste, soos onderwys, sekuriteit en gesondheid, aangevul moet word, wat meen daar is nie ekstra besteebare inkomste vir landbouprodukte nie:
24 Aug 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min