Zuma se vergadering met boere is ANC-sessie

Loading player...
Met die verkiesing net om die draai sal die ANC se Jacob Zuma die naweek in Bloemfontein wees waar die party ook boere genooi het om ‘n vergadering met Zuma by te woon. OFM-nuus se landbouredakteur het gister met Neels van Rooyen gesels in sy hoedanigheid as hoofsweep van die ANC in die provinsie. Van Rooyen vertel meer oor die geleenthed Saterdagoggend en verduidelik dat dit deur die party, die ANC, gereël is en nie die regering nie:
28 Jul 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min