
RSG Geldsake Donderdag, 28 Julie 2016 Segment 07
Loading player...
SABMiller se oorname in wanorde weens aandeelhouers-rebellie, Suid Afrikaners se wanopvattings en onkunde oor die regering se R30 000 belastingvrye spaarplan en die beplande suikerbelasting en voedselprodusente.

