Boere moet weet waar hulle staan sodat hulle kan beplan

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met Wepener Landbouvoorsitter, Johan Opperman, oor ‘n inligtingsdag wat hierdie week gehou is. Hy sê moeilike kwessies, soos die kommer oor eiendomsreg op grond, is aangepak. Maar volgens Opperman is dit nodig vir boere om te weet waar hulle staan sodat hulle kan bepaal waarvoor hulle moet regmaak en beplan.
13 Jul 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min