
RSG Geldsake Dinsdag, 12 Julie 2016 Segment 01
Loading player...
Amplats se enorme winsdaling en jongste aandeel-beleggingspotensiaal, Johannesburgse aandelebeurs kom in pas met globale beurse se vinniger betalingsmetode van transaksies en die beleggingspotensiaal van ‘Slim’ indeksfondse.

