RPO-kongres kyk na verskeie aspekte van die bedryf

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die Hoof Uitvoerende Beampte van die Rooivleisprodusente-organisasie, Gerhard Schutte, oor die nasionale konferensie en kongres wat voorlê. Schutte gesels oor van die sprekers wat gaan praat op die geleentheid en gee ook ‘n voorsmakie oor van die besprekingspunte. Hy sê byvoorbeeld dat navorsing deur die Universiteit van die Vrystaat oor die droogte toon dat die vroulike rooivleiskudde met sowat 15% afgeneem het.
11 Jul 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min