Bultfontein/Hoopstad-familieboerdery kyk vorentoe

Loading player...
OFM-nuus se Pieter Möller gesels in hierdie potgooi met die boer Jan Pienaar van die Bultfontein/Hoopstad-area. Pienaar sê hy boer saam met sy kinders met mielies, beeste en wild. Volgens Pienaar is die afgelope seisoen baie moeilik gewees. Hy gesels ook oor sy kampioen-koei en ander vertakkings van sy boerdery.
3 Jul 2016 6PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Nanosilwer-produkte kan nie aangewend word om bek-en-klouseer te behandel

Daar is heelwat inskrywings en videos op sosiale medi wat daarop dui dat nanosilwer-produkte aangewend kan word om bek-en-klouseer te behandel. Veeartse waarsku egter dat die middel nie geskik is vir behandeling van die siekte nie, nie 'n veemedisyne is nie, en slegs as voeraanvulling geregistreer is. Isabel van Tonder…
27 Jan 10PM 3 min