Vrystaatse melkboere beleef moeilike seisoen

Loading player...
OFM-nuus se Pieter Möller gesels in hierdie potgooi met ‘n melkboer uit die Oos-Vrystaat wat vertel van die frustrasies wat melkprodusente tans ondervind. Harry Hepton van die Senekal-omgewing sê hulle het ‘n baie moeilike seisoen agter die rug. Hy sê melkboere in die Vrystaat kry ook baie swaar en getalle is besig om te krimp.
4 Jul 2016 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min