Tommy Esterhuyse oor blou/witlig-suksesse en veediefstal

Loading player...
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, gesels met die voorsitter van Vrystaat Landbou se wet en orde komitee, Tommy Esterhuyse, oor misdaadvoorkomingsuksesse wat die afgelope tyd behaal is. Hy sê die voorkoms van veediefstal is die hoogste die afgelope ses jaar en sê dit is onder meer om daardie rede noodsaaklik dat boere betrokke raak by die landelike veiligheidsplan. Hy gee ook terugvoer oor onlangse blou/witlig-operasies wat gehou is.
3 Jul 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min