VKB se vulstasie-opening deel van groter strategie

Loading player...
Die landboubesigheid VKB het verlede week ‘n 24-uur vulstasie en kiosk in Reitz oopgemaak. OFM-nuus se landbou-redakteur, Sabrina Dean, was daar en het gesels met VKB se Uivoerende Hoof van Bemarking, Jan van der Walt, oor die opening, asook hoekom die maatskappy ‘n brandstof-strategie, wat op die algemene verbruiker gemik is, as belangrik ag. Hulle gesels ook oor diversifikasie binne-in ‘n landboumaatskappy:
27 Jun 2016 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min