Interessante navorsing van reg oor die wêreld

Loading player...
OFM-nuus se Pieter Möller gesels in hierdie potgooi oor interessante navorsing. Hy gesels oor navorsing deur ‘n span wetenskaplikes van die Universiteit van Washington wat bevind het jagluiperds verkies om wild as prooi te vang en nie vee nie. Hy vertel ook van interessante navorsing oor antibiotika-weerstandigheid.
23 Jun 2016 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Boere se gemoedstoestand is onder druk

Boere se gemoedstoestand is tans onder druk as gevolg van ekonomiese druk en klimaatstoestande. Isabel van Tonder gesels met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, oor boere se welstand en ingesteldheid.
15 Apr 6AM 14 min