Noord-Kaapse RPO fokus op hoe pm volhoubaar te boer

Loading player...
OFM-nuus se landbou redakteur, Sabrina Dean, gesels met noor-Kaapse RPO voorsitter James Faber oor die organisasien se jaarkongres wat op 9 Junie in Kimberly plaasvind. Vanjaar se kongres vind plaas onder ‘n tema wat fokus op hoe produsente ekonomies volhoubaar op hulle plase kan boer. Sprekers sluit in, onder meer, die oud-politikus Tony Leon, Ferdi Meyer vanaf BFAP en Pro fFrikkie Neser wt gaan gesels oor genetika…
1 Jun 2016 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Tydens die onlangse NAMPO Alfa het Myan Subrayan as gasspreker opgetree

Tydens die lofdiens wat by NAMPO Alfa gehou is, het openbare motiveringspreker en skrywer, Myan Subrayan, as gasspreker opgetree. Hy het ook namens Laeveld Agrochem, 'n donasie oorhandig wat aangewend word vir die NAMPO Alfa Farm Skills kompetisie, vir jong leerders. Isabel van Tonder gesels met hom oor sy pad…
7 Oct 11PM 5 min

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min