
RSG Geldsake Vrydag, 13 Mei 2016 Segment 01
Loading player...
Finansiële beplanningsoorwegings wanneer jy jou eerste motor koop, die langtermyn-impak van motorkoopbesluite en die finansieringsproses en beleggingsfokus.

