
RSG Geldsake Woensdag Segment 01
Loading player...
Old Mutual Beleggings skaal SA groeikoers, Suid-Afrika verloor sy status as Afrika se tweede grootste ekonomie en die impak van robotte en meganisering op Suid-Afrikaanse werkplekke.

