RSG Geldsake Dinsdag, 15 Maart 2016 Segment 01

Loading player...
Die Reserwebank hersien die rentekoers, verbruikers op die rand van "rommelstatus" wat finansiële kwesbaarheid betref en aartappelbedryf se abnormale marktoestande.
16 Mar 2016 3PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
17 Apr 11AM 16 min