
RSG Geldsake Maandag, 14 Maart 2016 Segment 05
Loading player...
Reserwebank se besluit oor rentekoersverhoging, Bankwese se ongewone situasie waar twee van die vier groot handelsbanke in die mark is & Finansminister se welslae met laasweek se buitelandse belegger-inligtingsessies.

