
RSG Geldsake Donderdag, 18 Februarie 2016 Segment 02
Loading player...
Old Mutual Beleggingsgroep waarsku Suid-Afrika teen ‘n groter ekonomiese krisis tensy die land hervorm, Gold Fields se verlies wat die aandeelprys skerp afjaag en die Investec se Draaipunt.

