
Vyf redes waarom jy veediefstal moet aanmeld
--:--
OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean, het onlangs met Johann Stadler, voorsitter van die Vrystaatse Veediefstalvoorkomingsforum, gesels.