Agriskoops - 26 November 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Samantha Skyring van Oryx Desert Salt. Sy verduidelik hoe sout uit die Kalahari ontgin word, terwyl die omliggende landskap en sy brose ekosisteem beskerm word. Sy bespreek ook hoe verantwoordelike ontginningspraktyke bydra tot plaaslike gemeenskappe en volhoubare grondgebruik bevorder.
26 Nov 12AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 27 November 2027

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die areabestuurder van die Oos-Vrystaat en aangrensende Mpualanga by InteliGro, Louis Pieterse. Hy gesels oor die super El Niño wat deesdae sterk in die nuus is. Hy gee ’n oorsig wat dit vir boere beteken
27 Nov 12AM 6 min

Agriskoops - 25 November 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die streeksbestuurder by iMPAC Cropsure, Angelique Botha. Sy gee is oorsig oor iMPAC Cropsure en wat hulle bied binne die landbousektor in terme van oesversekering. Sy verduidelik verder hoekom oesversekering belangrik is en hoe iMPAC Cropsure landwyd beskikbaar is.
25 Nov 1AM 5 min

Agriskoops - 24 November 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met dokter Gerhard Verdoorn. Hy is die bestuurder van CropLife SA se produkverantwoordelikheids-organisasie. Hy gesels oor die verantwoordelike bestuur, verpak en gebruik van plaagdoders op jou plaas.
24 Nov 12AM 5 min

Agriskoops - 23 November 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Riaan van Zuydam by die maatskappy Limagrain, wat by die maatskappy verantwoordelik is vir mielieprodukontwikkeling. Hy verduidelik hoe Limagrain Field Seeds se kultivars ontwikkel word om boere te help om seisoenale risiko's te bestuur. Hy bespreek ook hoe boere hul risiko kan versprei…
23 Nov 12AM 4 min

Agriskoops - 20 November 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die bemarkingsbestuurder by Design Biologix, Carlo Smuts. Hy vertel meer oor die maatskappy en wat hulle boere bied. Hy gee ook ʼn oorsig van watter siektes hulle tans waarneem en deel advies vir boere oor die voorkoming van hierdie siektes.
20 Nov 12AM 5 min