
Help om die kunste in die Karoo te laat voortleef deur die Apollo Teater te ondersteun
Loading player...
Die Apollo Teater op Victoria Wes is oor twee jaar, 100 jaar oud en die ou dame het ‘n bietjie liefde nodig om die kunste steeds aan die Karoo te bied. Hanlie Swart Voorsitter van die Apllo Development Association sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om die geskiedenis van die Apollo Teater te deel en ook om besoekers te nooi om gerus ‘n draai te maak tydens hul Desember en Januarie beplande reise. Besoek die Apollo Teater gerus op Facebook vir besonderhede van optredes en kontakbesonderhede.



