Johny Klein, bekende stemkunstenaar en akteur, gesels oor hoe lief hy daarvoor is om voor die kameras te wees, op die ve

Loading player...
Skakel op 31 Oktober in op Kopskuif en kom luister hoe die bekende stemkunstenaar en akteur, Johny Klein, gesels oor hoe lief hy daarvoor is om voor die kameras te wees, op die verhoog te speel en agter die mikrofoon in te skuif.

Johny vertel van sy grootwordjare in Groblershoop in die Noord-Kaap, sy eerste keer op die verhoog en die rolmodelle wat ’n verskil in sy lewe gemaak het.

Hierdie kuier saam met Johny inspireer, gee hoop en nooi jou uit om stil te word in oomblikke van dankbaarheid.
31 Oct Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels oor die ontwikkeling van leierskap en loopbaanrigting.

Sylvester Smith, projekorganiseerder van ATKV-Postmatriek, gesels op 3 Oktober op Kopskuif. Hy beskryf die 10-maande-oorbruggingsprogram as ’n onvergeetlike voorbereidingsjaar wat nie net studente help om hul leierskappotensiaal te ontdek nie, maar hulle ook toerus met die insig en vermoë om verantwoordelike en ingeligte besluite rondom hul toekoms en loopbaanrigting te…
10 Oct 31 min