
Donderdag, 15 Oktober 2026
Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Meer as 63 000 beeste is reeds vir bek-en-klouseer ondersoek en meer as 10 000 voertuie is by verskeie padblokkades vir die onwettige vervoer van vee en vleisprodukte deursoek. Ons hoor die jongste by die woordvoerder van die landbouministerie, Romeo Muyunda. En: Agra het 'n huppel in sy stap met 'n uitstekende landboujaar wat sy wins vir die 2026-boekjaar gaan laat blom

