
Kom saam na Agrabah met ballerinas, ‘n genie en hope pret!
Loading player...
Elna van der Walt balletskool in Bloemfontein nooi jou na hul produksie Aladdin in die Sand du Plessis teater op 20 en 21 November. Kaartjies is beskikbaar by Webtickets. Elna, Elrine en Jaco sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te vertel wat die produksie vir die ballerinas beteken, waarna die publiek alles kan uitsien en om in die opwinding te deel van gemeenskap akteurs wat saam met meer as 200 dansers die verhoog deel.





