Bloemfontein kom sing saam op die Sand se verhoog hierdie Kerstyd

Loading player...
Die Groot Kersfees Saamsing kom vir die eerste keer, in samewerking met PACOFS na die Sand du Plessis teater in Bloemfontein. Enige lid van Bloem se publiek word dan die geleentheid gegee om deel te wees van ‘n massakoor. Ongeag ouderdom, agtergrond, musikale kennis of sangvermoë, jy kan registreer op Quicket.co.za om deel te word van die koor en ontvang daarna jou stempart. Almal oefen saam 26 en 27 November en dan is die Groot Kersfees Saamsing en kersmark, 28 November. Registrasies vir koorlede, sluit 18 Oktober. Regisseur DuPreez Strauss sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om sy opwinding te deel.
30 Sep English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

KOMBUIS STORIES: Wanneer resepte begin sing

Wat gebeur wanneer ’n meesterlike kok en ’n liedjieskrywer besluit om resepte nie net te kook en te proe nie, maar ook te laat sing? Dit is die idee agter KombuisStories, ’n besondere langtafelervaring wat op 5 Desember 2026 om 18:30 in Fauresmith aangebied word. Die aand bring twee kreatiewe…
5 Nov 5 min

Dreams are born through music with ‘Violins for Peace’ in Bloemfontein

Violins for Peace was founded in 2021 and provides a safe place where kids from all ages can go after school to have violin lessons at the St Patrick’s Anglican Church, Bloemfontein. Program Manager Ikaelelo Madikgetla joins Yolanda Maartens in the OFM Art Beat to talk about the benefits of…
4 Nov 5 min