
‘Love Good Music’, aangebied deur die Vrystaatse Simfonieorkes
Loading player...
Dirigent Gerry Cornelius en tjellis Peter Martens laat die werke van Arnold, Sjostakowitsj, Strauss en Poulenc herleef tydens Love Good Music – die Vrystaatse Simfonieorkes se finale konsert vir 2026. Luzanne Eigelaar van die Odeion Skool vir Musiek sluit by Yolanda Maartens aan in OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 31 Oktober by die Odeion in Bloemfontein goeie musiek te kom geniet. Kaartjies is by Webtickets beskikbaar.





