Kraamverlofvoordeel verhoog van N$ 15 000 tot N$ 20 000

Loading player...
Die Minister van Justisie en Arbeid, Wise Immanuel, sê die toename in die kraamverlofvoordeel sal verseker dat kwalifiserende verwagtende moeders groter finansiële ondersteuning ontvang terwyl hulle met kraamverlof is. Die Maatskaplike Voorsorgkommissie het vanoggend aangekondig dat die land se kraamverlofvoordeel van 15 000 Namibiese dollar tot 20 000 dollar verhoog. Immanuel, het ook verhoogde voordele vir siekteverlof, dood, aftrede en ongeskiktheid aangekondig:
22 Sep 6AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Die hoofnuus om 17:00

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
22 Sep 11AM 4 min

Die 16:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
22 Sep 10AM 4 min

Die 14:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
22 Sep 8AM 4 min

10:00 Nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
22 Sep 4AM 3 min

09:00 Nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
22 Sep 3AM 4 min