Wat is BTW en hoe werk dit? | Koninkryk Kapitaal Ep. 5 met Lukas Swart
Loading player...
In Episode 5 van Koninkryk Kapitaal verduidelik Lukas Swart wat BTW (Belasting op Toegevoegde Waarde) is en hoe dit prakties werk.
Wie betaal BTW? Hoe word dit gehef? En wat moet ’n besigheidseienaar verstaan wanneer dit by BTW kom?
’n Eenvoudige en praktiese gesprek om jou te help om jou besigheid en finansies beter te verstaan.
Koninkryk Kapitaal – Bybelse beginsels. Praktiese wysheid. Koninkryk-denke.