
Maandag, 14 September 2026
Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Banke en groot winste - maar wat beteken dit vir die sakesektor? FirstRand Namibia se uitvoerende hoof, Conrad Dempsey, vertel meer van dié groep se bydrae in sy afgelope boekjaar. En ons hoor by Bennett Kahuure, direkteur van parke in die ministerie van die omgewing en toerisme, net hoe belangrik die wettige trofeejagbedryf vir Namibië is.

