Vrydag Oggenddiens - Dr Belinda van der Vlies
Loading player...
PSALMS 92
13Die regverdiges sal sterk wees soos palmbome,
soos hoë seders op die Libanon.
14Hulle vind hulle krag in die huis van die Here
en groei op in die tempel van ons God.
15Selfs in hulle ouderdom sal hulle nog toeneem in krag.
Hulle sal fris en lewenskragtig wees.
16So sal blyk dat die Here regverdig is,
dat daar by Hom geen onreg is nie.
Hy is my rots.