Maandag Oggenddiens - Ds Bergh Muller
Loading player...
JAKOBUS 1
17Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van Bo. Dit kom van die Vader wat die hemelligte geskep het, maar wat self nie soos hulle verander of verduister nie. 18Omdat dit sy wil was, het God ons deur die woord van die waarheid tot die lewe gebring, sodat ons, om dit so te stel, eerstelinge kan wees van alles wat Hy geskep het.
JAKOBUS 4
3As julle bid, ontvang julle nie, omdat julle verkeerd bid: julle wil net julle selfsugtige begeertes bevredig.
JAKOBUS 5
16Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word.
Die gebed van 'n gelowige het 'n kragtige uitwerking.