
Vrydag, 21 Augustus 2026
Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Geld, gróót geld ... FirstRand Namibia sê beleggers gaan breed glimlag oor hul jongste finansiële resultate. Goeie nuus vir die gasvryheidsbedryf in die land: Werkspermitte vir sakedoeleindes gaan tot vyf jaar verleng word. En daar's 'n nuwe werksesel in die plaaslike voertuigmark ...

