
Donderdag, 20 Augustus 2026
Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Local is lekker, maar vir wie - en hoeveel? Plaaslike betrokkenheid in die land se ontluikende stroomop-petroleumsektor was Woensdag telkens 'n warm patat by die Namibiese Olie- en Gaskonferensie in Windhoek. met die regering wat diplomaties vure probeer doodslaan het sonder om op té veel tone te trap.

