God is die Stuurman van jou boot | Prof Theo Burger
Loading player...
Jy word vriendelik uitgenooi na die Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkomste by Choose Life Kerk se saal op Dinsdae vanaf 6:00 tot 7:00.
Die WSG Manne Bediening byeenkomste word LEWENDIG UITGESAAI op YouTube, vir die manne wat nie fisies kan bywoon nie.
Ons spreker is Prof Theo Burger met tema "Onderrig uit die Woord (28)"
Nooi gerus 'n boeta of vriend om saam met ons deel te neem aan die byeenkomste.
Jy is welkom om met ons te gesels in die klets boek hier op YouTube, sê vir ons waarvanaf jy kyk.